Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Wetenskapfiksie

Die kristaldeur

Deur Datum gepubliseer: 21 November 2017 6

Die stoom trek stadig op uit die grond. Die son se strale is koorsig warm vandag. Die rooi plas verkleur geleidelik al donkerder en net voor son onder lê daar slegs ‘n dieprooi, byna swart kol wat in die sand ingesypel het.

Die sleepmerke wat vanaf die kol weglei…

Valle del diablo

Deur Datum gepubliseer: 16 November 2017 3

Sirenes ruk Bertus uit sy rustige diep slaap. Daar is geen polisie, ambulans of brandweer in hierdie klein dorpie nie. Hy spring op en is net betyds om die ambulans te sien verby spoed. “Waar kom die vandaan?” brom hy onderlangs terwyl hy vinnig aantrek.
Die vraag van soveel…

‘n Geroeste sleutel

Deur Datum gepubliseer: 16 Oktober 2017 4

Michael staan voor die spieël, sy borskas oop, die metaal hart se ratte en buise besig om stadiger te tik-tak-tok, die bloed stadig deur sy are te pomp. Sy hart, anders as meeste mense s’n, is geroes en die ribbe-agtige metaalomhulsel gebuig en plek-plek ‘n dooie roesbruin in plaas…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 105 gaste aanlyn

Bydrae Totale