Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Wetenskapfiksie

Die eerste skoot

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2018 7

(Oorspronklik geskryf vir Microcosms, met die porre “komapasiënt”, “melkwegoorlog”, “memoir”.)

Hierdie keer het hulle nie vir ons myne gekom nie, maar vir ons ander hulpbronne – skoon water in oorvloed en goedkoop arbeid. Die oorlog tussen die kolonie en Aarde was oor in ses dae. Ek het wakker geword…

Danse macabre

Deur Datum gepubliseer: 29 Januarie 2018 4

Ligte flikker aan in die leë saal. Ou Klassieke musiek begin speel en paartjies stap grasieus die saal binne. Lang rokke swiesj en wieg terwyl ’n wals speel en die dansers soos een oor die gepolitoerde vloer begin beweeg.
Marian kyk vir hulle van die kant van die saal…

Nil omne

Deur Datum gepubliseer: 2 Januarie 2018 7

John staar deur die dik glas by die masjien in. Sy mede-wetenskaplikes teken die metings van binne die kapsule aan. John mompel en draai aan die knoppe wat die buitekant van die masjien oortrek.
“Ons het meer hitte en krag nodig.”
’n Vuilerige seuntjie wat by die smeltoond kniel,…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 84 gaste aanlyn

Bydrae Totale