Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Reis

Kurland

Deur Datum gepubliseer: 28 November 2017 5

“Ons het so met sonsak in die ou dorpie aangeland. Nig is dit nou vir jou ʼn mooi en so rustige ou plekkie. Kinta, die mense wat my vertel het Kaapstad is stil weet jou werklik nie wat stil is nie. Nou ja so daar aan gekom het hulle…

Zambië Kuier – 4

Deur Datum gepubliseer: 19 April 2016 16

Goggas en slange, muskiete en ander kriewelende gediertes, het ek die eerste naweek oorleef. Die daaropvolgende week oorleef ek ook donderstorms en die gereelde agt-ure-per-dag kragonderbrekings. Een dag moet ek selfs vir dertien en ’n half ure sonder krag klaarkom. Die ou opwekkertjie het nie eers genoeg gelaai om…

Zambië Kuier – 3.

Deur Datum gepubliseer: 25 Maart 2016 19

Zambië Kuier 3.
Daar is darem sowaar niks, hoegenaamd niks, so lekker as om weer deur my Bokka vasgedruk te word, na ’n lang tyd (selfs ’n kort tydjie) weg van mekaar nie. Ai man, ons twee is nie gemaak vir ‘sonder mekaar’ nie.

Dadelik moet ons na…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 102 gaste aanlyn

Bydrae Totale