Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Reis

Op reis: Gepak

Deur Datum gepubliseer: 22 Maart 2019 2

Op reis: Gepak

My tas is gepak. My kosblik ook. Met ’n paar bottels wyn, crackers en grondboontjiebotter. En ’n paar perkses wat ek perongeluk op die winkel se yskasrak gesien het.
Môre vat ek die pad. Dit is nie die eerste keer dat ek…

Op reis: Beplanning

Deur Datum gepubliseer: 14 Maart 2019 2

Oor 8 slapies pak ek my kar. Ek alleen. Dan sal ek agter die stuur inklim en die sleutel draai. Die enjin sal aangaan met sy gewone brul. Die “rat” sal gemaklik van “P” na “R” gly (ja, ek ry ’n outomatiese kar, moenie my judge nie) en…

Rooihoedjies en Rooikappies

Deur Datum gepubliseer: 10 Julie 2018 4

Veronica is besig om dit te verloor. Sy sit in die middel ry in die minibus, nie eens langs ‘n venster nie, omring deur haar sewe Rooihoedjie vriende. En die massiewe pers rugsakke wat elkeen gekoop het vir hul toer. Miskien sou sy kon gewoond raak aan die klein…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 106 gaste aanlyn

Bydrae Totale