Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Reis

Op reis: Dag2; Beaufort-Wes

Deur Datum gepubliseer: 24 Maart 2019 3

Vandag was lank. Alhoewel die rit minder uitputtend was, is ek vanaand teen die teer —wou selfs al omkap toe ek in die restaurant gesit en smul het aan my lam, slaai en rooiwyn.
Dit is die tweede hoofete in ’n ry wat ek…

Gesprek met God

Deur Datum gepubliseer: 24 Maart 2019 3

ek sit op die muur om stil te word
om na aan natuur te voel
om die see te sien
die sout op my tong te proe
laat die gety oor gebeur en leef kan spoel
hier waar werk toe se blou  vervang is met grys
die skepping het…

Op reis: Dag 1; Boshof

Deur Datum gepubliseer: 23 Maart 2019 6

Die eerste aand was lekker.
Whiskey in die voortuin … later skaapboud en rooiwyn met groente en aartappels (behalwe niemand het aartappels geëet nie want my boude raak dik daarvan).
Die kuier was lekker. Gevul met geskiedenis, vandag se gebeure en voorspellings. Tussendeur maak hulle kind groot en ek…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 62 gaste aanlyn

Bydrae Totale