Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Reis

Op reis: Dag 5; George (nogsteeds)

Deur Datum gepubliseer: 27 Maart 2019 6

Tannie Olla is ingekleur. Haar vel is amper donkerbruin en haar hare net voor swart.
Dit is nie al van Tannie Olla wat ingekleur is nie. Haar plat plattelandse Afrikaans gaan haal sy met draaie doer in die ou Kaap. Haar aksent verfraai en…

Op reis: Dag 4; George (weer)

Deur Datum gepubliseer: 27 Maart 2019 7

Vandag het dit nie gereën nie, maar dit was koud. Ek het laat gelê en nie gaan draf nie want dit is wat kuiers tot 03:00 en gemaklikheid aan ’n mens doen.
Die dag was sommer net rustig en gemaklik met ’n middagslapie êrens na ’n vinnige ete by knus…

Op reis: Dag 3; George

Deur Datum gepubliseer: 27 Maart 2019 8

Gisteroggend het ek ontwaak vanuit ’n koper katel. Ek het bietjie gelê maar opgestaan toe ek die son tussen die wolke sien deurkruip. Met my tekkies aan het ek die dorp gaan verken, eers net met ’n stywe stap en toe…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 105 gaste aanlyn

Bydrae Totale