Die ‘Automatic’, deur Stephan Uys
Hier op die plaas buite Nigel is daar altyd te veel om te doen en nie genoeg hande om die werk gedoen te kry voor die son sak nie. Pa boer met bees en gesaaides, en die enigste kans vir stilsit is as die Bokke…

Die Damduiker, deur Stephan Uys
Hier aan die einde van graad sewe (toentertyd nog Standard vyf) nooi Oom Piet die leerlingraad om te gaan waterski by Bronkhorstbaai. ʼn Pa of twee word opgekommandeer om hand by te sit, en die moeders sit koppe bymekaar vir die eet- en drinkgoete. Een…
Koos, die Yank en die haai. Deur Stephan Uys.
Ek was die dag self op die strand, so ek het met my eie oë die storie sien gebeur. Ook maar goed ek was daar, anders het ek my eie oë se storie nie geglo nie! Ek het ook later met…