Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liegstories

‘n Hoe Pyndrumpel

Deur Datum gepubliseer: 25 April 2018 3

ʼn Hoë pyndrumpel

Ek lees nou onlangs ʼn rubriek oor die pyne wat mense beleef, en wat hulle als doen om dit te bekamp. In my familie moet jy tog net nie waag om te kla oor jou groottoon se liddoring nie, want spoedig sal elke gebore en aangetroude Uys…

Pasop wat jy oopmaak

Deur Datum gepubliseer: 25 April 2018 Hou van

Pasop wat jy oopmaak! deur Stephan Uys

So ʼn paar aande gelede lê ek en rondrol in my bed. My oudste kry die volgende dag sy Matriek uitslae en slaap het net so spoorloos verdwyn soos my salaris elke maand doen. Die vrees dat ek dalk nog ʼn jaar gaan…

So saag mens

Deur Datum gepubliseer: 24 April 2018 1

So saag mens, deur Stephan Uys

Ek, Liefie en ons drie spruite kuier so ‘n paar jaar gelede by vriende van ons. Ons het mekaar by die skool én by die kerk leer ken, so ons is sommer dubbel vriendelik met mekaar. Ons sit so en broodpoeding eet toe Jan…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 98 gaste aanlyn

Bydrae Totale