Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liegstories

Toe vat daai garage-mannetjie my mos vir ‘n ride – of nie

Deur Datum gepubliseer: 7 Mei 2019 5

Toe vat daai garage-mannetjie my mos vir ‘n ride – of nie

So deur die jare steek die gesegde “spyt kom te laat” al meer en meer sy kop uit. Hoekom het ek nie in die Bybelkunde klas die tyd wat ou Dup nie in die klas was gebruik…

As hy nie beter is nie bel maar weer

Deur Datum gepubliseer: 3 Mei 2019 4

Bel môre weer

In Bloemfontein is ‘n loodgieter wat nogal trots op sy werk is en al die mense wat vir hom werk word goed op hul tone gehou. Maar die man het ‘n uitstekende humorsin en hou ook nie daarvan dat mense met hom moet probeer mors nie.

Een…

As die natuur roep

Deur Datum gepubliseer: 3 Mei 2019 3

As die natuur roep

In die Boesmanland op die Pofadderpad het ’n oom geboer wat toe ek ’n kind was vir my na ’n reus gelyk het. Nie dat hy so danig lank was nie maar sy omtrek was buitengewoon. Hy het ook een van die Ford Transit…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 79 gaste aanlyn

Bydrae Totale