Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liegstories

Die Boontjiesop geskenk

Deur Datum gepubliseer: 17 Oktober 2018 1

As daar nou ‘n substans op hierdie pragtige blou planeet is wat met meer humor bespreek word as Boontjiesop wil ek dit graag hoor. Dit word nie verniet in sekere kulture beskryf as musikale bone nie. Die stapelvoedsel van menige Afrikaner gesin en die bekostigbare proteïenryke aanvulling vir die…

Boere resep – Oond gebakte baber.

Deur Datum gepubliseer: 21 Julie 2018 1

(Opgedra aan Dennis)

Hierdie beproefde reseppie is ingestuur deur tannie Vokkens van die papgooi klub, om verligting te bring vir die moeilike finansies van ons tyd.

Jy benodig:

1 vars gevangde baber (medium) 1 ses duim spyker en ‘n goeie hamer
1 stewige…

Werk.

Deur Datum gepubliseer: 4 Junie 2018 3

Die werk
van ‘n klerk,
het soos mis voor die son,
in onwerklikheid verval.
“Waarom dan werk?”
sê die klerk.

©Teárlach

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 59 gaste aanlyn

Bydrae Totale