Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liefde

VERGETE

Deur Datum gepubliseer: 10 Desember 2019 2

Wanneer mis in Mei
oor die baai kom hang
bring dit weer seer verlang.

Op my onthoupad stap ek
deur honderd gisters
se soet en bitters.

Die tyd bly tuimel
sandkorrels deur vingers
minute deur ‘n uurglas.

‘n Lewensreis voltooi
kosmosse in die veld
vandag hier more weg.

SAAMLAG

Deur Datum gepubliseer: 10 Desember 2019 3

een sekonde gemeet teen die tik van tyd
een enkele noot in jou lewensimfonie
een klik van die metronoom van ewigheid
een korrel sand deur die uurglas se vloei
die seepbel van ons saamlag
splyt plotseling
toe die skoot klap
het jy soos water deur my vingers gegly
in…

Laat Lente

Deur Datum gepubliseer: 18 November 2019 6

Laat lente

© Ans Botha van der Merwe 15/11/2019 11:38

sou ek nie graag in jou arm wou wurm nie
jou liefde teen my hartklop kon voel klop nie
sou en nie graag jou warm asem teen my nek wou vasvang nie
jou liefdes melodieë in jou stem wou hoor prewel…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 50 gaste aanlyn

Bydrae Totale