Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liefde

ZELDA HFSTK 7

Deur Datum gepubliseer: 26 Mei 2016 7

Dit is n week later wat Zelda Paul nader roep waar sy op die rekenaar besig is. Toe Paul om die lessenaar stap en agter haar gaan staan wys sy na die skerm. Uit wat Paul lees sien hy dat De la Rocha Enterprises groot elektriese kontrakteurs is…

ZELDA HFST 6

Deur Datum gepubliseer: 24 Mei 2016 8

Die oggend is Zelda vroeg op om soos gewoonlik vir hulle ontbyt te maak en is haar voornemens om die saak met Paul oor ontbyt te bespreek. Sy kom egter nie so ver nie en besluit sy om dit die aand te doen.

Min wetende dat…

ZELDA HFSTK 5

Deur Datum gepubliseer: 19 Mei 2016 4

Toe hulle na ete oudergewoonte by die kroeg toonbank gaan sit om hulle koffie te drink haal Zelda die onderwerp dadelik weer aan: “Paul, gisteraand toe jy gevra het of ons nie my ouers moet probeer opspoor nie het ek al lont geruik. Wie is die vrou wat julle…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 112 gaste aanlyn

Bydrae Totale