Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liefde

ZELDA HFSTK 4

Deur Datum gepubliseer: 15 Mei 2016 7

In die drie maande druk Zelda haar stempel op “African Art and Culture af. Die besigheid se omset verdubbel feitlik maar blom die romanse ook. Paul en Zelda loop gedurig en handjies vashou, soene word gesteel en raak die fisiese kontak al intenser.

Zelda word die…

ZELDA HFSTK 3

Deur Datum gepubliseer: 12 Mei 2016 4

Paul sit agter die kroegtoonbank toe Zelda n halfuur later haar verskyning maak in n vrolike rooi rokkie, die soom so bietjie meer as handbreedte bokant die knie en wat elke lyn van haar liggaam beklemtoon.
Die swart hare tuimel soos watervalle op haar skouers neer en het sy…

ZELDA HFSTK 2

Deur Datum gepubliseer: 10 Mei 2016 6

Op die kop agt uur stop Zelda voor “African Art and Culture”. Sy sit n paar oomblikke stil en neem die vooraansig van die winkel in. Sy hou dadelik van wat sy sien en neem sy die koevert met al haar dokumente in haar hand voor sy uitklim.

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 98 gaste aanlyn

Bydrae Totale