Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liefde

Kinta .

Deur Datum gepubliseer: 27 Junie 2016 6

Hoofstuk een.

Kinta is een van daardie meisies wat haar nie deur jong bulletjies laat ophou nie. Van kleins af hou sy haar besig met haar eie gedagtes, wat vir die teenoorgestelde geslag nie sin maak hoekom so ʼn mooi meisie nie in hulle belangstel nie. Sy doen soos gewoonlik…

ZELDA SLOTHOOFSTUK

Deur Datum gepubliseer: 21 Junie 2016 6

“Liewe dagboek. Om te dink ek is nou al sewe maande swanger. Nog so twee maande en klein Barend is daar. Die ginekeloog het vir ons bevestig dat die n seuntjie en ons het besluit om hom na Barend Vosloo te vernoem om ons altyd daaraan te herinner dat…

ZELDA HFSTK 14

Deur Datum gepubliseer: 19 Junie 2016 4

“Liewe dagboek. Vandag ses maande getroud en nie swanger nie. Ek voel skoon moedeloos dagboek, is die lewe dan nou besig om my laaste droom te ontsê?
Ek hunker so daarna om swanger te raak maar dit gebeur net nie. Ek kan nie dink wat fout is nie, sal…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 37 gaste aanlyn

Bydrae Totale