Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liefde

Toe jy knus hier wás – Eduard Smith

Deur Datum gepubliseer: 29 Augustus 2019 Hou van

Middelweek breek bleek,
laatwintergreep verwelk
soos toe sy aanvanklik
die lewe in ryp kom steel het –
nou weet ek nie waarom
die laatheid van die koue-seisoen
my aan jou laat dink nie?

Is dit die potensiaal
of die onbekende
van veranderlikheid;
is dit jou weggaan
óf die kilheid van…

Bloeisels vir Cindy

Deur Datum gepubliseer: 30 Mei 2019 4

Donkerblou wolke pak saam, dit begin liggies te drup. Cindy stop in die parkeerarea en klim uit haar motor uit. Sy kyk in die blou lug in en voel die fyn druppels op haar mooi gesig val. Swaar reën is oppad en sy moet vinnig by die koffiewinkel in…

Fyngoedjies

Deur Datum gepubliseer: 12 April 2019 5

Fyngoedjies

Ek gooi verwoed die kasdeur toe. So, dit is wat hier aangaan. Ek is net ’n week weg vir ’n kongres, dan kom kry ek dít in sy hangkas: vroueklere! Nie sommer gewone klere nie, o, nee, fyn goedjies. Lappies met gaatjies en strikkies, heeltemal te min lap om…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 100 gaste aanlyn

Bydrae Totale