Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Jeug/Kinders

DIE WINKENDE DOOD HFSTK 3

Deur Datum gepubliseer: 8 April 2016 7

Maandag begin Catherine al meer bekommerd raak omdat sy niks van Paul hoor nie. Sy begin ook bewus raak van die groeiende rustelose gevoel in haar liggaam wat sy nie kan verklaar nie. Die middag toe sy by die huis kom probeer sy Paul skakel maar is hy elke…

DIE WINKENDE DOOD HFSTK 2

Deur Datum gepubliseer: 6 April 2016 9

Catherine se ouers vertrek vroeg die Vrydag vir die naweek. Haar ouers se vroeë vertrek gee haar die geleentheid om haarself rustig voor te berei vir haar eerste opwindende aand alleen saam met Paul wat sy so teen ses uur se kant verwag. Hy het belowe om ook bietjie…

DIE WINKENDE DOOD HFSTK 1

Deur Datum gepubliseer: 3 April 2016 12

Catherine Scholtz sit haarself aandagtig in die groot spieël in haar kamer en beskou. Die beeld wat na haar terugstaar is die van n jong tienermeisie, 17 jaar oud. Hierdie 17jarige meisie het korterige blonde hare, met die mooiste blou oë, fyn gelaatstrekke, haar jong liggaam het sy volheid…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 29 gaste aanlyn

Bydrae Totale