Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Geskiedenis

DIE MUUR.

Deur Datum gepubliseer: 30 Julie 2019 3

Man en Vrou en baie ander mense woon langs ’n baie hoë muur. Hulle kan hoor hoe lag en gesels mense aan die anderkant. Soms is dit tjoepstil. So stil dat jy die bye hoor zoem en die krieke hoor kriek-kriek. Hulle weet dat die ware lewe aan die…

Sy en Saffraan

Deur Datum gepubliseer: 27 Augustus 2018 9

My naam is Berke Khan, en ek is die Generaal van die Mongoliese weermag. My land is die land van die ewige blou lug. Die land van die Bactarianse kamele, met twee boggels. Die wêreld se beste perderuiters, en ons roem daarop dat gedurende die Nadaam fees al die…

Rook en Kersiebloeisels

Deur Datum gepubliseer: 8 Augustus 2018 7

Die swaard val uit haar hand uit. Dit is verby.

Yuki kan nie glo dat sy gefaal het nie. Die katana glim in die dowwe lig van dagbreek. Haar opponent se donker oë bly emosieloos.

Sy kan nie glo dat hierdie vreemdeling die geheime van die swaard beter ken as…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 119 gaste aanlyn

Bydrae Totale