Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

Alfonso se kruis

Deur Datum gepubliseer: 14 Junie 2016 7

Ons lê almal op ʼn hoop op die dagbed. Moeg ge-son en moeg ge-sand. Met die uitloer na al die dinge wat sommer hier op ons gehuurde weskus voorstoep gebeur, merk ons ʼn vrou wat dwaal.
Sy kyk en stap. Staan en kyk weer….. Ons snuggle voort. “Mamma…

Lente

Deur Datum gepubliseer: 10 Junie 2016 7

Toe ek daar kom, is sy weg. Die boom wat haar deur die winter veilig gehou het is gekraak en gebreek, maar tog bot heldergroen blare op die takke. Van die gekraakte boomstam lei lenteblomme wat in haar voetspore volg. Ek kry haar aan die einde van die blommepad…

Labirint

Deur Datum gepubliseer: 9 Junie 2016 9

Die labirint se kronkelpad lei my al verder van die middelpunt en raak verstrengel met ander se paadjies. Die bol gare in my hande word al kleiner en kleiner soos ek deur die labirint loop en die gare, saam met ander s’n, soos ‘n web agter my laat. Om…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 80 gaste aanlyn

Bydrae Totale