Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

Deel 5 Die slotsom van Huismoles

Deur Datum gepubliseer: 1 Augustus 2019 1

“Ek kan nie die saak net so laat nie. Daar is Annelien, net om een te noem.” Roep Smittie gefrustreerd uit. Die geveg is nou behoorlik aan die gang en Peet weier om bes te gee. Met sy laaste kommentaar weet sy hy sal dit deurvoer. Om met haar…

Reukrowend

Deur Datum gepubliseer: 27 Julie 2019 1

Waar jou blompikante keulengeur
met blydskap my hart bejeen
partituur ons minbedolde gevoel
gebind in liefde.

Bronaar parfumie in by my neusholtes
wat begluurd loer ,
na ‘n presieuse briesreuk
wat boetseer en boer.

Juistement jy – my trekmagneet
tussen miljoene skutsengels
‘n pragmatiese glansdame
wat roof met reuk.

©Zebulon Kochk
Konnichiwa…

My kind

Deur Datum gepubliseer: 24 Julie 2019 3

My kind,
Voor jou hart sy eerste klop gegee het, het ek jou reeds lief gehad. Ek het jou plekkie vir jou reggemaak en dit net vir jou ingerig.
Hier onder my hart het ek jou gekoester en jy…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 104 gaste aanlyn

Bydrae Totale