Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 7

Deur Datum gepubliseer: 14 Maart 2016 7

Ek dink ek het te seer gehad om op te let waarheen is Cindy werklik met my oppad en toe ek weer sien stop sy voor ma Aletta se huis. Sy wip uit die Land-Rover uit en hardloop om na die linkerkant toe om my uit te help. Ek…

ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 6

Deur Datum gepubliseer: 11 Maart 2016 10

Ek is vieruur op en nadat ek gestort en aangetrek het is ek vyfuur reg om te ry. Ek gooi sommer op die pad die Land-Rover vol en met die son wat die oosterkim rooi teen die wolke kleur stop ek sesuur voor Cindy se huis.

Sy is gereed en…

ALLETTE BOONZAAIER HOOFSTUK 5

Deur Datum gepubliseer: 9 Maart 2016 7

Maandag oggend toe ek die kantoor instap is ma Aletta weer pure juffrou Boonzaaier, netjiese donkerblou kantoor pakkie en die hare in n bolla agter die kop.tog is dit vir my of sy n ander uitdrukking in haar grys oë het en groet sy my dadelik: “More Melt gaan…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 58 gaste aanlyn

Bydrae Totale