Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

3401 KOM BETHLEHEM TOE

Deur Datum gepubliseer: 20 Februarie 2016 12

Koos Lourens is glad nie lekker toe hy die oggend in Bloemfontein loko aanteken vir die huis toe rit met trein 71 nie. Die hartseer oor die afskeid van sy geliefde 2878 lê nog vlak in hom.

Nadat hy aangeteken het stap hy met sy blik oor loods toe en…

AFSKEID VAN N STAATMAKER

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2016 14

Koos Lourens stap stadig na die lokoloods in Bethlehem toe nadat hy aangeteken het vir trein 72 Bloemfontein toe. Vir n paar oomblikke gaan staan hy voor die lokoloods om die toneel voor hom in te drink. Blasend in sissend staan die lokomotiewe soos jong resiesperde, reg om weg…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 28 gaste aanlyn

Bydrae Totale