Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 6

Deur Datum gepubliseer: 11 Maart 2016 9

Ek is vieruur op en nadat ek gestort en aangetrek het is ek vyfuur reg om te ry. Ek gooi sommer op die pad die Land-Rover vol en met die son wat die oosterkim rooi teen die wolke kleur stop ek sesuur voor Cindy se huis.

Sy is gereed en…

ALLETTE BOONZAAIER HOOFSTUK 5

Deur Datum gepubliseer: 9 Maart 2016 8

Maandag oggend toe ek die kantoor instap is ma Aletta weer pure juffrou Boonzaaier, netjiese donkerblou kantoor pakkie en die hare in n bolla agter die kop.tog is dit vir my of sy n ander uitdrukking in haar grys oë het en groet sy my dadelik: “More Melt gaan…

ALLETTA BOONZAAIER HFST 4

Deur Datum gepubliseer: 7 Maart 2016 10

Toe ek voor my ouers huis stop is dit net voor agt uur. Die lug is helderskoon en die sterre blink om die volmaan wat al redelik hoog in die lug sit. Ek ruik die reuk van die seelug in my neusgate en hoor ek die branders in die…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 44 gaste aanlyn

Bydrae Totale