Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

SARINA

Deur Datum gepubliseer: 2 Augustus 2016 3

Jare gelede het ivoorjagter Afrika ingetrek om te gaan olifante jag. Saam met hom was sy vrou, sy draers en werkers en sesjarige dogtertjie, Sarina. Sarina was n pragkind met die langste mooi blonde hare wat in golwe op haar skouers neergetuimel het en die diepste blou oë…

Melkbosrant trek.

Deur Datum gepubliseer: 31 Julie 2016 9

Melkbosrant trek.

“Jirre Oompie, die nuus het vandag gekom dat die Goewerment onse plek nodig het en dat hulle ons gat skuiwe.” Jiems Basson het gevoel na sy pyp in sy hemp se bo-sak en geklop op sy broekspyp om die sakkie Springbok twak op te diep. “Wat te hel…

DIE VYF MILJOEN RAND MOORD slothoofstuk

Deur Datum gepubliseer: 25 Julie 2016 5

Seweuur stap Kas Hennie Aucamp, die senior aanklaer se kantoor in. Albei is ou motorgeesdriftiges en kom al n lang pad saam met ou motors maar ook in die hof.

Hennie groet hom en vra: “En waarmee kan ek kaptein Dreyer help vanmore. Moet nie vir my sê dat…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 65 gaste aanlyn

Bydrae Totale