Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

Daantjie Andreas oor Riemvasmaak

Deur Datum gepubliseer: 14 Augustus 2016 20

Daantjie Andreas oor Riemvasmaak

Daantjie Andreas is ‘n Xhosa. Hulle het in 1973 getrek. Hy was deel van die Riemvasmaak “Bantoes” wat King Williamstown toe getrek het.

“O, jinne, daai was ’n moeilike tyd. Ons ken mos nie so ’n wêreld nie. Ons het mos hier in Riemvasmaak groot geraak. Hy…

KAALVOETSEUNTJIE

Deur Datum gepubliseer: 9 Augustus 2016 4

Sestig jaar gelede, in 1954, het n kaalvoet seuntjie, op Valsrivier stasie, een oggend aan sy ma se hand oor die treinspoor gehardloop na n ou klipgebou aan die oorkant van die spoor om sy skoolloopbaan te begin.
Vreemde wêreld met klomp kinders om hom. Sommige…

Nokkie Andreas se trek.

Deur Datum gepubliseer: 7 Augustus 2016 3

Nokkie Andreas se Trek.

Nokkie Andreas is blind. Hy is ’n Xhosa. Hy is nie meer jonk nie maar hy onthou goed. “Nee dit was daai tyd toe die mense van Potjiestroom hier kom en sê hulle wil vir Riemvasmaak hê. Toe’t alle mense bymekaargekom en ons Andreasse van…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 44 gaste aanlyn

Bydrae Totale