Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

Bariumsulfiet en Pergasie

Deur Datum gepubliseer: 4 Desember 2016 6

Bariumsulfaat en Purgasie.

Ek het my dié storie so veertigjaar gelede laat vertel deur oom Piet uit die Noord-Transvaalse bosveld. Glo erg geplaag gewees met sy maag. Skaars iets geëet of gedrink of hy wil dood van sooibrand. So erg sêg hy, dit brand soms van dóér onder uit sy…

DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 3

Deur Datum gepubliseer: 4 Desember 2016 6

HOOFSTUK 3

Dit is n sonnige Vrydag oggend toe Rebecca Morrison in haar Mercedes klim vir haar weeklike afspraak by die skoonheidsalon. Terwyl sy die Mercedes aanskakel beskou sy haarself vir oulaas in die tru spieël. Sy frons n oomblik en sien die fyn plooitjies op haar gesig…

OUMA SE DROOM

Deur Datum gepubliseer: 26 November 2016 17

Dis nog vroeg en ek is dik deur die slaap. Ek staan seker al ‘n kwartuur lank onder die stort in die hoop om wakker te word, maar die warm water maak my net lomerig en lus om terug te klim in my bed. Hoekom alweer ek? Die onsmaaklike…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 41 gaste aanlyn

Bydrae Totale