Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 5

Deur Datum gepubliseer: 12 Desember 2016 3

HOOFSTUK 5

Dit is n winderige drie dae later toe Jan Viviers, plaasboer, sy grensdrade te perd patrolleer. Fyn waarnemer wat hy is word sy nuuskierigheid geprikkel oor n klomp aasvoëls wat in die lug bokant die verlate mynskag ronddraai. Uit ondervinding weet hy waar die aasvoëls so…

DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 4

Deur Datum gepubliseer: 8 Desember 2016 6

HOOFSTUK 4

Stephen Morrison se eerste waarskuwing dat daar fout is is toe selfoon vier uur die middag lui. Toe hy antwoord sien hy dat dit die hekwag is wat hom skakel en antwoord hy: “James is daar n probleem”.

“Meneer, ek weet nie of ek nou…

Bariumsulfiet en Pergasie

Deur Datum gepubliseer: 4 Desember 2016 6

Bariumsulfaat en Purgasie.

Ek het my dié storie so veertigjaar gelede laat vertel deur oom Piet uit die Noord-Transvaalse bosveld. Glo erg geplaag gewees met sy maag. Skaars iets geëet of gedrink of hy wil dood van sooibrand. So erg sêg hy, dit brand soms van dóér onder uit sy…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale