Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

DANS MY WEER

Deur Datum gepubliseer: 17 Oktober 2019 3

DANS MY WEER

Valiant Swart het vir Jou die son gevang sodat dit daar iewersters in ‘n stil hoekie van die (Getsemane)tuin kan speel.
Koos Doep het vir jou ‘n ou skatkis met kettings gebind daar in die land van BlouSaffiere gaan haal; legende het dit dat hy 10000ure…

ALLE LEDE – Lees dringend asb: Dringende terugvoer van alle lede asb: Prestasies op Dig/Skryf gebied buite INK

Deur Datum gepubliseer: 17 Oktober 2019 4

Ek wil vir elke INK lid vra om my asb behulpsaam te wees en baie dringend vir my ALLE prestasies buite INK mbt julle skryf en digwerk deur te gee.

Ek benodig hierdie inligting asb voor of op 10 Oktober 2019 op die laaste asb. Stuur asb n e-pos aan…

Ou bul

Deur Datum gepubliseer: 17 Oktober 2019 3

“Die verdekselsde bul wil nie skuif nie,” kla Magriet in Ben se oor. “
Kan jy hom nie net verby vat nie?” Sy sug hardop. “Is jy mal? Het jy gesien hoe groot is die ding se horings!” Sy klink byna histeries.
“Oukei. Wag net hier.”
“Gmf, waarheen dink…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 53 gaste aanlyn

Bydrae Totale