Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Verloorders

Deur Datum gepubliseer: 7 September 2020 2

geleer vat is wen
raak hard
tot geraamte verslyp
in ń onherkenbare diamand.

ander is vuil gevlek
deur jare se geskrop
potentsiaal verdoem
in kaarte van plastiek.

slyp eerder
aan ’n sagte gees
tussen al die stukkies,
gebreekte glas.

Die Mars- en Venus-ding 1

Deur Datum gepubliseer: 2 September 2020 Hou van

Ek het nou sommer van meet af besluit dat daar meer as een van hierdie storie gaan wees, díé dat ek nommer een bo-aan skrywe, want oor die man en vrou verskille sal daar so nimmer as te nooit genoeg gepraat kan raak nie!

Kom ons begin by directions!

Ons ry…

KUIERS BY MY OUMA OP UNIONDALE 3

Deur Datum gepubliseer: 2 September 2020 Hou van

Of daar nie wragtag met my volgende kuier by my ouma wéér ‘n begrafnis is nie! Díé keer is dit ‘n van ‘n geliefde familielid wat afgesterf het en word daar ‘n properse familie begrafnis gehou. My ouma se susterskind is dood.

Antie Bybie is dood in haar kombuis…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 308 gaste aanlyn

Bydrae Totale