Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Kleure in die Werklikheid

Deur Datum gepubliseer: 28 Junie 2020 1

kaviaar ink
op swart papier
ń merk
wat niemand sien.

water ink
op wit papier
ń merk
wat vuil vlek.

kleure wyn
op mens gedrag
ń merk
wat almal sien.

kleure het almal
ń bakermat
wat geure bring
aan hierdie werklikheid.

Dans van die Harlekyn

Deur Datum gepubliseer: 25 Junie 2020 1

Dans van die Harlekyn

Simon vee liggies oor sy voorhoof. Hy swets toe die gesigverf op sy hande beland. Stadig maar seker neem die blou traandruppel vorm aan op sy gesig. Hy skuif die punthoed oor sy gladgevryfde hare en loop spieël toe. Dooie oë staar terug na hom.

Liesbet ontsnap

Deur Datum gepubliseer: 23 Junie 2020 1

(1038 Woorde)

Ek’s nie seker of ek geslaap het of wat nie. Ek het net bewus geword. Ek het bewus geword van die styfheid in my hele lyf. Asof ek gister gehardloop het en daar te veel van my spiere verwag was. Ek het my oë oopgemaak, maar alles was…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 67 gaste aanlyn

Bydrae Totale