Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

DIE WINKENDE DOOD HFSTK 7

Deur Datum gepubliseer: 19 April 2016 7

Maandagaand toe Dalene by die huis kom is Catherine dadelik by haar en val dadelik met die deur in die huis: “Dalene ek wil ernstig met jou praat. Jy is besig om jou eie lewe te verwoes met jou lewenswyse. Die daggasigarette wat jy rook gaan jou na sterker…

‘n Gevaarlike liefdespel..

Deur Datum gepubliseer: 18 April 2016 6

” Jy dink seker ek maak ‘n grap as ek sê ek is lief vir jou Lizelle! Ja, ek en Janine is in ‘n verhouding maar ek gee vir haar vanaand die nuus dat ek jou onvoorwaardelik lief het, sy gee nie meer om vir my nie!” beloof Jan-Hendrik.
“Nee…

In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding. Episode twee.

Deur Datum gepubliseer: 18 April 2016 9

Dit was nie die eerste of enigste keer wat ek ’n Tienrand boete gekry het nie. ’n Jaar of twee vantevore het ek op twee geleenthede die wet oortree en met ’n stywe tien rand daarvan afgekom. Die eerste was musiek se skuld.
Die Walkman het pas op die rakke…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 43 gaste aanlyn

Bydrae Totale