Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding. Episode twee.

Deur Datum gepubliseer: 18 April 2016 8

Dit was nie die eerste of enigste keer wat ek ’n Tienrand boete gekry het nie. ’n Jaar of twee vantevore het ek op twee geleenthede die wet oortree en met ’n stywe tien rand daarvan afgekom. Die eerste was musiek se skuld.
Die Walkman het pas op die rakke…

DIE WINkENDE DOOD HFSTK 6

Deur Datum gepubliseer: 15 April 2016 9

Sondagoggend doen Catherine baie moeite met haar voorkoms en trek sy n keurige swart baadjiepak aan om saam met Jaap kerk toe te gaan. Sy kies haar juwele met oorleg en beskou sy haarself met genoegdoening in die spieël toe sy die klop aan die voordeur hoor.

Voor die deur…

In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding.

Deur Datum gepubliseer: 15 April 2016 5

Episode een.

Vanaf die dag wat ek sinvol gedagtes kon begin saamvoeg en bewaar en al die sonsondergange sedertdien, was daar ’n voertuig van die een of andere aard wat haarself binne-in, of ten minste baie naby aan, die kern van elke gebeurtenis en ervaring kom neerplons het. Die ander…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 81 gaste aanlyn

Bydrae Totale