Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

ZELDA HFSTK 4

Deur Datum gepubliseer: 15 Mei 2016 7

In die drie maande druk Zelda haar stempel op “African Art and Culture af. Die besigheid se omset verdubbel feitlik maar blom die romanse ook. Paul en Zelda loop gedurig en handjies vashou, soene word gesteel en raak die fisiese kontak al intenser.

Zelda word die…

ZELDA HFSTK 3

Deur Datum gepubliseer: 12 Mei 2016 5

Paul sit agter die kroegtoonbank toe Zelda n halfuur later haar verskyning maak in n vrolike rooi rokkie, die soom so bietjie meer as handbreedte bokant die knie en wat elke lyn van haar liggaam beklemtoon.
Die swart hare tuimel soos watervalle op haar skouers neer en het sy…

Verbrokkelde werwels of geheueverlies

Deur Datum gepubliseer: 10 Mei 2016 6

Esmeralda bekyk haarself in die kleedkamer spieël en die pyntrek in haar oë word duidelik terugweerkaats na haar. Op 45 jarige ouderdom voel sy andersins perdfris en gesond en nog vol energie om saam met haar kinders krieket en netbal te speel, dis net hierdie alewige pyn in…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 98 gaste aanlyn

Bydrae Totale