Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Episode drie: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding

Deur Datum gepubliseer: 21 April 2016 6

Terwyl ek hier sit en aan die herinneringe van my voertuie en die kaskenades in, om en met hulle herkou, sak daar ’n lap van skuld oor my gemoed neer.
Voordat ek my heel eerste voertuig met my eie geleende geld gekoop het, het my ouers en uiteraard meer my…

Bessie (Deel 3)

Deur Datum gepubliseer: 20 April 2016 6

Bessie se Maandag gaan stadig verby. Niemand praat met haar nie en dis asof die onderwyssers ekstra kwaai is met haar, maar Bessie trap mooi in haar spoor. Sy praat met niemand nie, sorg dat al haar werk gedoen is en sy teken nie een prentjie in haar klaswerkboeke…

Zambië Kuier – 4

Deur Datum gepubliseer: 19 April 2016 16

Goggas en slange, muskiete en ander kriewelende gediertes, het ek die eerste naweek oorleef. Die daaropvolgende week oorleef ek ook donderstorms en die gereelde agt-ure-per-dag kragonderbrekings. Een dag moet ek selfs vir dertien en ’n half ure sonder krag klaarkom. Die ou opwekkertjie het nie eers genoeg gelaai om…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 91 gaste aanlyn

Bydrae Totale