Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Episode vier: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding

Deur Datum gepubliseer: 22 April 2016 9

Die dae was skynbaar goed; die kalmte en wyn soet …

Teen die einde van my derdejaar het wat eens ’n “surfer-image” jongman was, verander na ’n besige belangrike en ge-agte rolspeler in die studentelewe koekon. Die Nissan het plekgemaak vir ’n amper nuwe 3-reeks BMW met sy eie Baie…

DIE WINKENDE DOOD HFSTK 8

Deur Datum gepubliseer: 22 April 2016 5

Tydens die vakansie gaan Catherine huis toe en kom kuier Jaap n naweek vir haar. Dit word n heerlike kuier en kry Jaap n pos as rekenmeester by Boerevervoer want die werklas het te veel vir haar ma geword.

Na die vakansie besluit Catherine om met…

Bessie (Deel 4)

Deur Datum gepubliseer: 21 April 2016 9

Twee ure later sit Bessie in die passasiersitplek van juffrou Malherbe se motor. Die maatskaplikewerker-tannie het gesê sy moet vir eers by iemand bly tot alles uitgesorteer is. Bessie het net haar ma gehad, nou is haar ma weg en sy het niemand. Sy weet êrens daar buite het…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 90 gaste aanlyn

Bydrae Totale