Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

‘n Kelnerin Se Droom …

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 7

“Mamma ek wil ‘n man hê” Anelda sing heerlik saam met die musiek in haar kar terwyl sy werk toe ry, sy werk by die plaaslike Wimpy, so 15 kilometer van haar huis af, maar sy moet in die hoofstraat ry om by die werk te kom, die hoofstraat…

Pietertjie Verjaar…

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 7

“Kom kom tyd om wakker te word, iemand verjaar vandag !” oom Koos probeer vir Pietertjie wakker maak, dadelik spring Pietertjie op uit die bed.
“Hallo pappa, waar is my geskenkies, hehe” giggel Pietertjie terwyl hy sy bed opmaak, hy is darem al 13 vandag, en hy maak sy…

‘n Tweede onverklaarbare moord.

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 9

“Perd van ‘n heel ander kleur”

Dis somer in BiesiesVallei, ‘n klein plattelandse dorpie. Met honderd goue harte van mense wat omgee. Juanita kom by haar voor deur uitgestap, haar man Johan, oftewel Kaptein Vosloo is reeds werk toe, Juanita is ‘n huisvrou wat bedags tuis bly om…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 78 gaste aanlyn

Bydrae Totale