Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Die Droomvanger

Deur Datum gepubliseer: 4 Mei 2016 4

Die byna-vergete-skadusiel sluip in die aand deur die stad se strate. Hy beweeg tussen die flikkerende geel ligte wat in die strate brand om hom weg te hou. Hy talm in die donker ranke van middernag, in die kraak van vloerplanke en dakke wat afkoel ná ’n dag in…

DIE WINKENDE DOOD SLOTHOOFSTUK

Deur Datum gepubliseer: 1 Mei 2016 3

Omdat sers. Olivier oorspronklik met Dalene se verdwyning gewerk het word die dossier terug verwys na haar vir verdere ondersoek na Dalene se geheimsinnige dood. Sy besef dat die sleutel tot die oplossing van die hele saak by die eienaars van die gesteelde Mazda bakkie lê maar om hulle…

Bessie (Deel 7)

Deur Datum gepubliseer: 29 April 2016 5

Dinsdagoggend. Gisteroggendgend dié tyd her haar ma nog geleef, dink Bessie. Dis die periode net voor eerste pouse, Sy het nou Engels. Die juffrou praat aan en aan, maar Bessie hoor nie ‘n enkele woord nie. Sy dink aan gister en al sy gebeure, haar ma en die…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 58 gaste aanlyn

Bydrae Totale