Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Laat Lente

Deur Datum gepubliseer: 18 November 2019 Hou van

Laat lente

© Ans Botha van der Merwe 15/11/2019 11:38

sou ek nie graag in jou arm wou wurm nie
jou liefde teen my hartklop kon voel klop nie
sou en nie graag jou warm asem teen my nek wou vasvang nie
jou liefdes melodieë in jou stem wou hoor prewel…

AFRIFIKSIE kompetisie 2019 kortlys!

Deur Datum gepubliseer: 18 November 2019 1

Hallo almal!

Ek is so opgewonde om op AFRIFIKSIE se kortlys te wees.

Julle kan die kortlys hier sien: http://afrifiksie.com/kompetisies/tot-nou-toe/kompetisie-2019/kortlys-2019/

En dan sommer op die skakel vir “‘n Hoed Vol Geluk” druk om my storie te lees. Onthou om die ander stories ook te lees!

Geniet!

STOP EN RUIK DIE TAMATIEBOS

Deur Datum gepubliseer: 16 November 2019 4

Ek kyk na Herman Lensing. Hy en ‘n gas kook dat die sop spat. Dit bly maar vir my ‘n plesier om te kyk wanneer iemand uit sy/haar hart uit kook. Deesdae voel dit so half vir my kosmaak het sy lekkerte vir my verloor. Dalk is dit maar…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 113 gaste aanlyn

Bydrae Totale