Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Ons groet mekaar nie meer met ‘n soen nie

Deur Datum gepubliseer: 4 April 2016 10

Ons groet mekaar nie meer met ‘n soen nie

Is daar rede in die kerke van ons tyd se debat oor wie mag en wie nie kan nie?
Was daar rede in die briewe wat Paulus aan die nuwe gemeentes geskryf het?
Was elke brief nie…

Die reuk van vars ink

Deur Datum gepubliseer: 2 April 2016 9

So kruis my pad onverwags ‘n vroutjie van 85 wat brei en blokkiesraaisels invul en daagliks 4 km stap. Ongelooflik. Dat ‘n mens jou kop so jeugdig op so ‘n ryp ouderdom kan hou. Sy beduie dat dit genade is dat sy, alhoewel nie altyd gesond…

Al . . . daai . . . JAZZ!

Deur Datum gepubliseer: 16 Maart 2016 9

Jazz het my nog nooit rêrig aangestaan nie. In ons gemeente is ’n Jazz-sangeres, wat ook ’n pensionaris is. Daarom gryp sy elke geleentheid aan om iewers op te tree, want ons almal weet mos dat ’n pensioentjie gewoonlik te kort is vir die lengte van die maand.

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 65 gaste aanlyn

Bydrae Totale