Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Liewe wêreld!

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2016 13

Vandag verloor ek nie my hoop. Ja daar is baie hartseer dinge wat ʼn mens woedend maak, maar dit laat my nie voel om hoop te verloor. Ek is geneig om te glo dat ons as ‘n samelewing sterker is as wat jy dink. Kyk na die res van…

Waar is hulle… Kan jy die voëls hoor?

Deur Datum gepubliseer: 30 Mei 2016 7

Die afgelope tyd het hierdie gedig en die pad soontoe weer woelig kom kuier…

Kos vir ‘n Mossie vir ‘n aand
Hennie Fritz
[2014-02-19]

Kom ons kyk vir die voëls,
in die lang doringtakke,
die digte plante, bosse,
kossoekend op die grond.

Dis vroegaandtyd
en moeder…

Watter maand is jou maand?

Deur Datum gepubliseer: 29 Mei 2016 6

Dit was vir die kantoortannie van die kleuterskool op die plattelandse dorpie heerlik om so ’n veelsydige pos te hê. Sy het iets van alles gedoen – onder andere die finansies hanteer, ouervergaderings gereël, op Vrydae snoepietannie gespeel en hier en daar ’n pleister op ’n stukkende knie geplak….

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 101 gaste aanlyn

Bydrae Totale