Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Dankbaar oor my lewensreis

Deur Datum gepubliseer: 23 Julie 2019 2

Met ‘n warm koppie boeretroos tussen my koue hande, tuur ek die vlaktes in. My gedagtes loop ver en wyd, verby al die hoë geboue en bome, oor die koppies en bergtoppe. So ver terug dat ek doelbewus spinnerakke moet afstof om helder te kan onthou.
My lewensreis tot…

Storietyd.

Deur Datum gepubliseer: 17 Julie 2019 Hou van

Soos elke ander Donderdag die afgelope agtien maande, hou ek stil voor die ouetehuis se hoofingang. Barbara sit op die smal rooi geverfde stoepie in die sonnetjie en rook. Sy waai vriendelik vir my. Sy wag vir my, want ek kom stories voorlees.

Tannie Nellie vertel op ’n dag, toe…

Loop saam, loop saam deur die lewe…

Deur Datum gepubliseer: 12 Julie 2019 2

. . . stap saam na Hanover traat. Ons stap ’n wye draai deur toeka.

Radio se toeka, is onafwendbaar deel van myne. Vroegoggend was Flink uit die Vere met Fanus Rautenbach. Na ontbyt 9h15 was dit Siembamba, waar onder andere Liewe Heksie lewe gekry het. Van 10h30 afwas daar…

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 89 gaste aanlyn

Bydrae Totale