Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Die waarde van vrouwees (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 22 Maart 2021 3

So baie mans kla oor hulle vrouens, maar besef nie dat sy die produk is van wat hy (sy liefde / sy houding / sy gedrag) van haar maak nie.
Ons vroue is inherent sag, vriendelik en liefdevol, maar boeta, vryf ons verkeerd op en jy gaan vir seker die…

My lewe, my liefde, my taal. (BRONS)

Deur Datum gepubliseer: 28 Februarie 2021 4

My lewe, my liefde, my taal.

My eerste skree het ek gegee in Afrikaans. Ek is ontvang, gebore en verwelkom in die mooiste soete klank van my taal. Met my tuiskoms by ons skakelhuis met die blinkoog politoerstoep, is ek neergelê in my rottangwiegie. So met moedersmelk en Ouma-Meelbol pap…

IS LIEFDE REGTIG BLIND? (SILVER)

Deur Datum gepubliseer: 15 Februarie 2021 3

Die geykte gesegde ‘die liefde is blind’ het verskillende betekenisse vir verskillende mense.
As ‘n lelike ou met ‘n pragtige meisie aan sy arm pryk, (of andersom) sou die ou tannies agter hulle hande fluister: “Wie sou nou kon dink dat ou Piet kromneus so ‘n mooi blom sou…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 154 gaste aanlyn

Bydraes – Argief