Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Hou styf vas! (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 6 Augustus 2019 1

Wanneer die wind stormsterk in die Weskus waai, dan waai hy met mening. Dit waai enige iets om, en rig groot skade aan. Jy dink nog jou motor staan op die hoek, dan kry jy hom iewers op sy dak in ‘n ander straat. Opgefrommel dat jy homself nie…

Wat sou jy kon doen met ‘n miljoen?

Deur Datum gepubliseer: 3 Augustus 2019 1

Skryf vir ons in minder as 1000 woorde hoe ‘n miljoen jou lewe sou verander … of nie.

Die liedjie van Lucas Maree het op gespring toe ek die eerste keer die opdrag sien. Dit is eintlik ‘n debateerbare onderwerp en was daar ‘n tyd wat ‘n miljoen baie was…

Dankbaar oor my lewensreis

Deur Datum gepubliseer: 23 Julie 2019 2

Met ‘n warm koppie boeretroos tussen my koue hande, tuur ek die vlaktes in. My gedagtes loop ver en wyd, verby al die hoë geboue en bome, oor die koppies en bergtoppe. So ver terug dat ek doelbewus spinnerakke moet afstof om helder te kan onthou.
My lewensreis tot…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 57 gaste aanlyn

Bydrae Totale