Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Liewer laat as nooit.

Deur Datum gepubliseer: 11 November 2019 1

‘Dis heerlike lente, die winter’s verby. Weer vrolik die velde, vir jou en vir my’ of
‘Al die veld is vrolik; al die voëltjies sing; al die kriekies kriek daarbuit’; elke sprinkaan spring’.
Lentetyd is Lasarus-tyd. Dis lewe-kry en opstaantyd. Dis tyd om die liefde op te warm, romanse…

NAAIN-ELEWWEN

Deur Datum gepubliseer: 11 November 2019 1

NAAIN-ELEWWEN
Duitsland het ook sy naain-elewwen!
Ja, nie net eenmaal nie , maar tweekeer. Twee naain-elewwens!
Altwee op dieselfde dag, die neënde elfde.
Die eerste, die treurige is die dag van die brandende sinagogas. Op die neënde November 1938 het die Nasionaal-Sosialiste oral in Duitsland so…

Resensie: Die rolprent MONSIEUR LAZHAR

Deur Datum gepubliseer: 6 November 2019 2

MONSIEUR LAZHAR, die film

Op ‘n Donderdag gedurende die groot pouse hang ‘n onderwyseres haarself in haar klaskamer aan haar blou serp op. In die hoofstad van Quebec, Montreal (sê ,Mong-reál’ of,Mô-reaal’). Die elfjarige seuntjie wat melkdiens het, sien haar deur die glasvenster van die geslote deur en alarmeer dadelik…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 107 gaste aanlyn

Bydrae Totale