Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Musiek & Liriek

MY BESTE KEUSE

Deur Datum gepubliseer: 25 September 2017 4

MY BESTE KEUSE

Vers1
Jy is die beste keuse
jy vervul my diepste wense
wil jou, altyd by my hou
want ek is so mal oor jou

Vers2
Jy is die beste keuse
jy vervul my diepste wense
leer ken my swakste punte
leer ken my sterkste kante

KOOR:
Moet…

Sê my asseblief

Deur Datum gepubliseer: 25 September 2017 3

Sê my asseblief?

Vers 1
Sê my asseblief?
my enigste hartelief
vanaf heel in die begin
het ek jou vir ewig bemin

Vers 2
Sê my asseblief?
my enigste hartelief
ons kosbare jare saam
het dit vir altyd goed gegaan

Vers 3
Sê my asseblief?
my enigste hartelief
my liefde…

ONS TROU FOTO

Deur Datum gepubliseer: 25 September 2017 2

ONS TROU FOTO

VERS 1
Ons Trou fotos, is geraam
ons twee liefies, is nou saam
dis liefde, wat dit aan my doen
My Bruid, mag ek nou vir ewig soen

VERS 2
Ons Trou fotos, is geraam
ons twee lefies, is vir ewig saam
my bruid, kom langs my ingeskyf
Vandag gaan ons in die groot boek skryf

KOOR:
Ons…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 437 gaste aanlyn

Bydrae Totale