Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Musiek & Liriek

LEEF

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2016 5

Leef Hom raak
Hy wys die pad
Ons gered van
Dooie Bestaan.
Sien deur Sy oë
Die seer in ander raak

Iets moet verander;
Ek skuif nou uit
Hy skuif nou in
My ore gespits Vir Hom
My Hart verbind met Hom

Nie meer ń Slaaf
Van doelloos bestaan
(Die Leeu…

HOOP

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2016 6

Hoop

Hoop is geen vrees
Wat jou beperk.
Geen wegkruip plek
Teen bang maak plek

Koor
Hoop hoop hoop
Op God se Krag
Hoop hoop.

Hoop is vreesloos veg
Dit laat mure breek
Vestings spat in skerf
Wat geloof beveg.

Koor
Hoop hoop hoop
Op God se Krag
Hoop hoop.

Hoop is…

GEES VAN GOD

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2016 7

O Gees van God
Vloei deur my
Vervul nou my hart
Met liefdes krag.

Koor;
Deurdrenk my
Met U heerlikheid
U my Koning
U is my Heer

O Gees van God
Vloei deur my
Versag my harde hart
Met liefde krag

Koor;
Deurdrenk my
Met U heerlikheid
U my Koning
U is…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 99 gaste aanlyn

Bydrae Totale