Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Musiek & Liriek

MOENIE MOED OPGEE NIE!

Deur Datum gepubliseer: 10 Oktober 2019 3

VERS 1

Daar word gepraat
van ‘n doodloopstraat,
maar wat jou nie
sonder uitsig laat.
‘n Doodloopstraat
is bloot ‘n omdraai, maat.
Jou idiaal
kán jy behaal.

KOOR

Moenie moed op gee nie,
met elke tree nie. . .
Jy sal daar kom,
ja, jy sál daar kom!
Moenie moed opgee…

ONTHOU-JY’S

Deur Datum gepubliseer: 9 Oktober 2019 4

VERS 1

Hier waar ek mymerend staan
en opkyk na die flentertjie maan,
na die sterre wat skitterend skyn
teen ‘n hemel van swart satyn,
verlang ek na jou liefdeswoorde
wyl ek luister na die eensaam akkoorde
van die luide kriekekoor
in die aand se seerkry te hoor.

KOOR

Liefste, onthou jy…

EK KEN ‘N TAAL

Deur Datum gepubliseer: 9 Oktober 2019 4

VERS 1

Ek’t gehoor daar’s ‘n taal wat van ver af kom,
onwetend oor ‘n blou oseaan.
Om haar vlag te plant op ‘n Suiderstrand,
toe wankelend in wording moes staan.
Ek’t gehoor daar’s ‘n taal wat gewortel is
in die aarde soos die stam van Kambro.
Dialek in Kaap’s…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 122 gaste aanlyn

Bydrae Totale