Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Musiek & Liriek

biiter als wals

Deur Datum gepubliseer: 1 Julie 2019 2

ween jy oor liefde wat sommer versuur
wat sommer so trane bring uur na uur
weet dan dat liefde alles wil oorwin
sing net jou liedjie tussen trane deur

Refrein
die bitter-als-wals wat alles versuur
het soet geraak met jou liefdes trane

hoor jy die bitter als wals se note
vee…

Hierie Land (rap)

Deur Datum gepubliseer: 5 Maart 2019 5

In elke dorp en elke straat
het iemand al hierrie land verlaat

moet ek bly
of moet ek gly
ek wetie my broe’ sê jy vi’ my
wie in hierrie land is genuine vry

die crime is kwaai
issie sad truth daai
wat die gove’ment steel
word met hul pelle gedeel

Die Swartland se Meisie is so mooi

Deur Datum gepubliseer: 16 November 2018 7

Vers 1:
o die swartland, se heuwels is saggies geel getooi
staan die deinserige, bloue-berge teen die lug
tronend mooi, so kosbaar en so vier
o die swartland, o die swartland se meisie is so mooi
Vers 2:
uit die klowe, en kranse val water in strome
vloei die…

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 42 gaste aanlyn

Bydrae Totale