Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Gedigte

Ek skryf (weer) vir jou (3) …

Deur Datum gepubliseer: 13 Maart 2016 11

ek was vandag by die strand gewees
gaan kyk hoe branders spoel
ek het weer daar jou woorde gehoor
“ons is vir mekaar bedoel”
ek wou gaan kyk of ek nog
jou naam daar in die seesand kry
maar die golwe het dit weggespoel
getekende hartjie wat sê jy’s…

Bitterbessie beloftes

Deur Datum gepubliseer: 12 Maart 2016 14

Bitterbessie grys beloftes
in ’n laning in ’n ry
word gepluk, gestroop
onge-orden gestapel
op vuurwa van hoop

Onnet – onbeplan
in grys sakke verseël
om aan oorversadig
emosievolle mark
wild en wakker
voetstoots uit te deel

Sou jy dan besluit
om dit spotgoedkoop
in ontvangs…

Bekoring

Deur Datum gepubliseer: 12 Maart 2016 8

Ek sien en ontleed
die boodskap in jou oog
sonder enkel klank
wat oor lippe breek
voel hitte uitstraling
van jou bors en buik
lank voordat jou vingers
strelend my wange stryk
hoor die ritmiese klop
van jou hart…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 55 gaste aanlyn

Bydrae Totale