Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Gedigte

PYN

Deur Datum gepubliseer: 14 Augustus 2016 9

PYN

Swart die nag en swarter pyn.
Dis jare al wat jy so ly.

Waar is genesing? Waar
versagting vir die pyn?

By Een wat ook moes ly.
Hy weet van jou en my.

Hier staan ek nou

Deur Datum gepubliseer: 13 Augustus 2016 10

Ek is bang om my hand uit te steek
Wat as jy hom nie vat nie
Wat as ek vasgevang word in iets
Wat net ‘n droom gaan bly

Hier staan ek nou, hand uit gesteek

Dit is omdat jou oë dit regkry
om my op teen die aarde vas te…

VERLIEF OP DIE LEWE

Deur Datum gepubliseer: 13 Augustus 2016 6

Ek raak vanoggend weer verlief op die lewe
toe die bewakers van die somer
die wintersdag toelaat om sy skatkis oop te maak
en die baba kranse van die Suider-Drakensberg se wange
met goud te tooi

Stoei gevegte met goud-rooi gewade en baniere
hardloop hand aan hand
oor die skurwe…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 320 gaste aanlyn

Bydrae Totale