Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Gedigte

‘n halwe bottel

Deur Datum gepubliseer: 4 Augustus 2016 7

Wyn

wyn

bottel

botteltjie

brandewyn

dop -en dam

ek sien jou nou

bottel brandewyn

sien -jou gou-gou

sien -jou nou-nou

drink drinker broer

drink dronkverdriet
_

die bottel is al half

die bottel -is amper

die bottel gaan kalf

kop draai -en draai

lyfswaai -en lawaai

dit maak -my- naar

skink die laaste dop
_

kots kots kots -klaar

Ter nagedagtenis aan ‘n bottel Klipdrift

Naherfse liefde.

Deur Datum gepubliseer: 4 Augustus 2016 7

Sou liefde net in die lente bloei?
Liefde bloei ook in die naherfs!
Waar liefde kraaknuut en opwindend gloei,
hulde bring aan elk herinnering so mooi
saam met metgesel gestap na die herfs.

Hierdie pad se lengte; nie net in jare bereken ―
maar ook in daad van opoffering en toewyding,
wat die lewe verryk sonder…

Dagbreek

Deur Datum gepubliseer: 4 Augustus 2016 9

Dagbeek
Die voëltjies wat spotlag en sing in hul taal
Weerklank en rugry in die oggendfris lug
Kondig hul af van ʼn nuwe dag wat blink
Die ys bal maan wat aan die hemel hang
Word nou sag gegroet in die glim van ʼn sonnetraal

So dink en droom ek…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 64 gaste aanlyn

Bydrae Totale